parallax background

Meer Oor Ons

 

Die doel van hierdie amateur-geleentheid is vir alle rugbyspelers tussen die ouderdomme van 8 jaar en 19 jaar om hul skopvernuf te vertoon en veral om te bepaal wie die akkuraatste is om hul bal deur die pale te skop, in elk van vyf ouderdomsgroepkategorieë.

 

As jy ’n rugbybal kon skop voor jy kon loop, is hierdie kompetisie vir jou. Ons het hierdie kompetisie geskep vir jong rugbyspelers om hul liefde vir nie net die wedstryd uit te leef nie, maar meer spesifiek ook hul skopvernuf te beproef.


Kompetisie sal gehou word by:

Harlequin Rugby Club

Harlequin Rugby Club

The Harlequin Youth Rugby Club (“Quins”) was established in 1967 by Ossie Rusher, making it the oldest youth rugby club in South Africa. Over the years, several thousand youngsters (boys and girls) aged between 8 and 19 years became part of the Quins clan and played rugby in the internationally renowned Harlequin colours. The management and World Rugby-qualified coaches of Quins, all of whom are volunteers who share a passion for the amazing game of rugby union, are investing in the youth of our country. They are teaching them to be worthy competitors on the field of play and to be upstanding citizens in their communities. Our mantra, “Once a Quins, Always a Quins”, is our way of life and the thread that binds the Quins family together.

Quins is innovative in its approach and acknowledges the value that sports play in society. They recognise that there are many components to rugby, with the kicking game being a finesse and skill that deserves special acknowledgement. Hence our partnership with Beeswinkel and Rocketfoot Kicking Academy, with the creation of a new arena of challenge for the rugby-playing kicking youth. The Skopkoning (Kicking King) challenge offers boys and girls the opportunity to display their kicking accuracy and to compete in laying claim to the first South African youth records for accurate distance kicking in respective categories.

Ons bied met trots 'n wye reeks ondersteuners T-hemde aan wat jy nou kan koop op Klerewinkel. Dit maak nie saak wie jy ondersteun gedurende hierdie kompetisie nie, ons stel voor jy bestel nou jou hempie om tog te spoggerig te lyk by die Skopkoning-kompetisie. Nooi jou vriende en familie en kom kies jou hemp op Klerewinkel.

 

Pryse op die spel

Die ouderdomsgroepe en pryse is:

Groep 1: U/9 - R 250-00
Groep 2: U/10 - U/11 - R 350-00
Groep 3: U/12 – U/13 - R 450-00
Groep 4: U/14 – U/15 - R 550-00
Groep 5: U/16 – U/17 - R 650-00
Groep 6: U/18 – U/20 - R 1,000-00

Daarbenewens is daar ook in ’n ander uitdaging op die dag, die geleentheid om die titel vir die langste suksesvolle skop in elke ouderdomsgroep in te palm. Die wenners van hierdie titel ontvang elkeen ’n trofee.